Arabiese Wikipedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Arabiese Wikipedia is die Arabiese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Die wikipedia is op 9 Julie 2003 begin. Dit het tans ongeveer 1 227 800 artikels, en is die 17de grootste Wikipedia.
Arabiese Wikipedia | |
---|---|
Tipe webblad | Wiki |
Taal(e) | Arabies |
Registrasie | Opsioneel |
Eienaar | Wikimedia Stigting |
Opgerig | 9 Julie 2003 |
Huidige status | Aktief |
URL | ar.wikipedia.org |