![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/e/ee/Aplysina_aerophoba.jpg/640px-Aplysina_aerophoba.jpg&w=640&q=50)
Aplysina aerophoba
From Wikipedia, the free encyclopedia
Aplysina aerophoba is 'n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae (gewone sponse). Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem.
Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie ...
Aplysina aerophoba | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | Animalia (diere) |
Subkoninkryk: | Parazoa (sponsagtiges) |
Filum: | Porifera (sponsdiere) |
Klas: | Demospongiae (gewone sponse) |
Orde: | Verongida |
Familie: | |
Genus: | |
Sluit
Die spons behoort tot die genus Aplysina en tot die familie Aplysinidae. Die wetenskaplike naam van die spesie is die eerste keer geldig gepubliseer in 1833 deur Nardo.