Apeldoorn
From Wikipedia, the free encyclopedia
Apeldoorn is 'n stad en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Gelderland, geleë op die Veluwe tussen Amersfoort en Deventer. Die munisipale gebied het sowat 157 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 341 km². Die stad Apeldoorn het sowat 138 000 inwoners (2011).
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Apeldoorn | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Oranjepark in Apeldoorn | |
Ligging van Apeldoorn-munisipaliteit in Gelderland | |
Koördinate: 52°13′00″N 5°57′00″O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Gelderland |
Regering | |
• Burgemeester | Ton Heerts (PvdA) |
Oppervlak | |
• Munisipaliteit | 341,13 km2 (131,7 vk. myl) |
• Land | 339,92 km2 (131,2 vk. myl) |
• Water | 1,21 km2 (0,5 vk. myl) |
Bevolking | |
• Munisipaliteit | 157 057 |
• Digtheid | 460,4/km2 (1 192,5/vk. myl) |
• Stedelik | 138 000 |
Tydsone | UTC+1 (MET) |
• Somertyd | UTC+2 (MEST) |
Poskode | 3888, 7300-7339, 7341, 7345-7346, 7350-7352, 7360-7361, 7364, 7370-7371, 7380-7381 |
Skakelkodes | 055, 0577 |
Webwerf | www.apeldoorn.nl |
Sluit
Apeldoorn het 'n universiteit, die Teologiese Universiteit Apeldoorn van die Christelike Gereformeerde Kerke.