Antony Armstrong-Jones, 1ste Graaf van Snowdon
Walliese fotograaf en filmmaker; eksman van prinses Margaret (1930-2017) / From Wikipedia, the free encyclopedia
Antony Charles Robert Armstrong-Jones, die 1ste Graaf van Snowdon GCVO FRSA RDI (7 Maart 1930 - 13 Januarie 2017) was 'n Britse fotograaf en rolprentvervaardiger. Hy is die bekendste vir sy portrette van bekendes, waarvan baie in die tydskrifte soos Vogue en Vanity Fair verskyn het. Meer as 100 van sy foto's is in die permanente versamelings van die nasionale portretgalery in Londen.
Kitsfeite Die hoogedele Graaf van Snowdon, Geboortenaam ...
Die hoogedele Graaf van Snowdon | |
---|---|
GCVO FRSA RDI | |
Armstrong-Jones in 1965. | |
Geboortenaam | Antony Charles Robert Armstrong-Jones |
Gebore | (1930-03-07)7 Maart 1930 Belgravia, Londen, Engeland |
Oorlede | 13 Januarie 2017 (op 86) Kensington, Londen |
Nasionaliteit | Brits |
Beroep | Fotograaf |
Gade |
|
Kinders |
|
Vader | Ronald Armstrong-Jones |
Moeder | Anne Messel |
Sluit
Hy was van 1960 tot 1978 getroud met prinses Margaret, die suster van koningin Elizabeth II.