Anton van Wouw
Nederlandsgebore beeldhouer / From Wikipedia, the free encyclopedia
Anthonie (Anton) van Wouw (27 Desember 1862, Driebergen - 30 Julie 1945, Pretoria) was 'n Nederlandsgebore beeldhouer en word beskou as die vader van die beeldhoukuns in Suid-Afrika. Van Wouw was die pleegpa van die bekende skilder Jacobus Hendrik Pierneef.
Kitsfeite Geboortenaam, Gebore ...
Anton van Wouw | |
---|---|
Geboortenaam | Anthonie van Wouw |
Gebore | (1862-12-27)27 Desember 1862 Driebergen, Nederland |
Sterf | 30 Julie 1945 (op 82) Pretoria, Unie van Suid-Afrika |
Nasionaliteit | Nederland Suid-Afrika |
Veld | Beeldhouwerk |
Sluit
Van Wouw is begrawe in Rebecca-begraafplaas Pretoria-Wes.