![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/c/c3/Antananarivosunset.jpg/640px-Antananarivosunset.jpg&w=640&q=50)
Antananarivo
From Wikipedia, the free encyclopedia
Antananarivo is die hoofstad en grootste stad van die eiland-land Madagaskar. Dit het vroeër as onderskeidelik Tananarive en Tananarivo (tot 1975) bekend gestaan.
Meer inligting Antananarivo ...
Antananarivo ![]() | |
---|---|
Kaart | Wapen |
![]() | |
![]() | |
Vlag | |
![]() | |
Land | ![]() |
Koördinate | 18.91°S 47.525°O / -18.91; 47.525 |
Stigting | 1625 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 88 vk km |
Hoogte bo seevlak | 1 276 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2005) | 710 236 |
- Metropolitaanse gebied | 1 613 375 |
- Bevolkingsdigtheid | 10 266/vk km |
Tydsone | UTC +3 |
Sluit
Die stad is op 'n rif in die oos-sentrale deel van die eiland geleë sodat daar letterlik 'n bodorp en 'n onderdorp is. Dit is op 'n hoogte van sowat 1350 m geleë. Die stad beskik oor 'n internasionale lughawe, spoorwegstasie en 'n universiteit wat in 1955 opgerig is.