From Wikipedia, the free encyclopedia
Anomura (valskrappe) is 'n infraorde wat behoort tot die orde Decapoda. Oppervlakkig lyk hulle nes krappe omrede hulle ook tien pote het, maar verskil deurdat van hulle pote kleiner is. Pote wat verloor word in gevegte of ander redes groei weer terug oor tyd.
Vals krappe | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Suborde: | Pleocyemata |
Infraorde: | Anomura Macleay, 1838 |
Super Families | |
|
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.