Anne Heche
Amerikaanse aktrise (1969–2022) / From Wikipedia, the free encyclopedia
Anne Celeste Heche (25 Mei 1969 - 12 Augustus 2022) was 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Volcano (1997), Wag the Dog (1997), Donnie Brasco (1997), en Six Days Seven Nights (1998).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Anne Heche | |
Geboortenaam | Anne Celeste Heche |
---|---|
Geboorte | 25 Mei 1969 Aurora, Ohio, Verenigde State |
Sterfte | 12 Augustus 2022 (op 53) West Hills, Los Angeles County, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise, skryfster, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1985–2022 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit