Anna Faris
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Anna Faris (gebore 29 November 1976) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Just Friends (2005), My Super Ex-Girlfriend (2006), Scary Movie 4 (2006), en The House Bunny (2008).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Anna Faris | |
Geboortenaam | Anna Kay Faris |
---|---|
Geboorte | 29 November 1976 (1976-11-29) (47 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1991–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit