Anjum
From Wikipedia, the free encyclopedia
Anjum (Wes-Fries: Eanjum) is 'n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland (Wes-Fries: Fryslân). Die dorp lê 12 km noordoos van Dokkum, 2 km wes van Oostmahorn, en ressorteer onder die munisipaliteit Noardeast-Fryslân. Dit het sowat 1065 inwoners (2014).
Kitsfeite Anjum Eanjum, Land ...
Anjum Eanjum | |
---|---|
Dorp | |
Anjum in 2005 | |
Ligging van Anjum in Friesland | |
Koördinate: 53.375°N 6.127°O / 53.375; 6.127 | |
Land | Nederland |
Provinsie | Friesland |
Munisipaliteit | Noardeast-Fryslân |
Hoogte | 2 m (7 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 1 065 |
Poskode | 9133 |
Webwerf | http://www.anjumweb.nl/ |
Sluit