Andrew Rannells
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Andrew Rannells (gebore 23 Augustus 1978) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Sex and the City 2 (2010), Bachelorette (2012), en The Intern (2015), en in die televisiereeks Girls (2012).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Andrew Rannells | |
Geboortenaam | Andrew Scott Rannells |
---|---|
Geboorte | 23 Augustus 1978 (1978-08-23) (45 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit