Andrew Lawrence
From Wikipedia, the free encyclopedia
Andrew Lawrence (gebore 12 Januarie 1988) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Bean (1997) en Confessions of a Womanizer (2014), en in die televisiereeks Brotherly Love (1995).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Andrew Lawrence | |
Geboortenaam | Andrew James Lawrence |
---|---|
Geboorte | 12 Januarie 1988 (1988-01-12) (36 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1991–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit