Amy Carlson
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Amy Carlson (gebore 7 Julie 1968) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Green Lantern (2011) en in die televisiereekse Another World (1964), Third Watch (1999), en Peacemakers (2003).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Amy Carlson | |
Geboorte | 7 Julie 1968 (1968-07-07) (55 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Lyla Butler (b. 2006) Nigel Butler (b. 2009) |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1992–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit