Die Amerikaanse kruloorkat (Engels: American Curl) is ’n katras wat uitgeken kan word aan sy ongewone ore, wat van sy gesig af terugkrul na die middel van sy agterkop.
Kitsfeite
Amerikaanse kruloorkat |
|
Herkoms | VSA |
Ontstaan | Mutasie |
Soort lyf | Gemiddeld |
Pels | Kort/lank |
Patroon | Alle |
Wetenskaplike naam |
Felis catus (huiskat) |
|
Sluit