Amanda Blake
From Wikipedia, the free encyclopedia
Amanda Blake (20 Februarie 1929 – 16 Augustus 1989) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Miss Robin Crusoe (1954) en The Adventures of Hajji Baba (1954), en in die televisiereeks Gunsmoke (1955).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Amanda Blake | |
Geboortenaam | Beverly Louise Neill |
---|---|
Geboorte | (1929-02-20)20 Februarie 1929 |
Sterfte | 16 Augustus 1989 (op 60) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1950–1989 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit