![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/9/93/Alofi.jpg/640px-Alofi.jpg&w=640&q=50)
Alofi
From Wikipedia, the free encyclopedia
Alofi is die hoofstad en grootste stad van Niue, 'n selfregerende eilandnasie in vrye assosiasie met Nieu-Seeland in die Stille Oseaan en Oseanië. Die stad het 'n bevolking van 1 611 in 2011 gehad en 'n oppervlakte van 46,48 km². Dit is ook verreweg die grootste nedersetting op die eiland.
Kaart | Wapen |
![]() | |
![]() | |
Vlag | |
![]() | |
Land | ![]() |
Gebied | ![]() |
Koördinate | 19.056°S 169.921°W / -19.056; -169.921 |
Gestig op | |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 46,48 vk km |
Hoogte bo seevlak | 21 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2011) | 1 611 |
- Bevolkingsdigtheid | 12,5/vk km |
Tydsone | UTC -11 |
- Somertyd | UTC -11 |
Burgemeester | Vaiga Tukuitoga (Noord-Alofi) Dalton Tagelagi (Suid-Alifi) |
Amptelike webwerf | |