Albaniese Wikipedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Albaniese Wikipedia is die Albaniese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Dit het tans ongeveer 96 018 artikels, en is die 73ste grootste Wikipedia.
Albaniese Wikipedia | |
---|---|
![]() | |
Tipe webblad | Wiki |
Taal(e) | Albanies |
Registrasie | Opsioneel |
Eienaar | Wikimedia Stigting |
Huidige status | Aktief |
URL | sq.wikipedia.org |