![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/e/ef/Alan_Davies.jpg/640px-Alan_Davies.jpg&w=640&q=50)
Alan Davies
From Wikipedia, the free encyclopedia
Alan Davies (gebore 6 Maart 1966) is 'n Engelse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Dog Eat Dog (2001) en Angus, Thongs and Perfect Snogging (2008), en in die televisiereeks Jonathan Creek (1997).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Alan Davies | |
![]() | |
Geboortenaam | Alan Roger Davies |
---|---|
Geboorte | 6 Maart 1966 (1966-03-06) (58 jaar oud) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit