Al-Ha'k'ka
69ste soera, of hoofstuk, van die Koran / From Wikipedia, the free encyclopedia
Al-Ha'k'ka (Arabies: الحاقة, "Die Volle Werklikheid") is die 69ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 52 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar. Die naam van die hoofstuk kom uit vers 1.