Al-Fur‘kân (Arabies: الفرقان, "Die Kriterium") is die 25ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 77 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.
Kitsfeite
الفرقان Soera 25 van die Koran |
Klassifikasie | Mekkaans |
In Arabies | Al-Fur‘kân |
Transliterasie | Al-Foer'kaan |
In Afrikaans | "Die Kriterium" |
Deel | 18-19 |
Ajat | 77 |
Sluit