Al-A'laFrom Wikipedia, the free encyclopedia Al-Al'a (Arabies: الأعلى, "Die Allerhoogste") is die 87ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 19 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar. Kitsfeite الأعلى Soera 87 van die Koran KlassifikasieMekkaans In ArabiesAl-A'la TransliterasieAl-Ala In Afrikaans"Die Allerhoogste" Deel30 Ajat19 Sluit
Al-Al'a (Arabies: الأعلى, "Die Allerhoogste") is die 87ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 19 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar. Kitsfeite الأعلى Soera 87 van die Koran KlassifikasieMekkaans In ArabiesAl-A'la TransliterasieAl-Ala In Afrikaans"Die Allerhoogste" Deel30 Ajat19 Sluit