From Wikipedia, the free encyclopedia
Die aksis is die tweede werwel van die werwelkolom. Omdat die eerste deel van die werwelkolom as die nekwerwelkolom bekend is, word die aksis met C2 aangedui.
Aksis | ||
Inligting en eksterne bronne | ||
Die posisie van die aksis (in rooi). | ||
Die aksis. | ||
Inligting | ||
Latyn | Axis | |
Stelsel | Werwelkolom | |
Werking | Help die kop draai. | |
Eksterne bronne | ||
MeSH | D001368 | |
FMA | 12520 | |
Gray's Anatomy | Bl. 99 |
Die eerste werwel, atlas, en die aksis kan ten opsigte van mekaar veel meer draai as enige ander werwels. Die atlas en menslike kop draai om die tand van die aksis, die dens axis, in ’n beweging wat ooreenstem met wanneer iemand sy kop skud om nee te sê.
Wanneer iemand die doodstraf kry en gehang word, is dit die bedoeling dat hierdie werwel breek, en dit lei tot die dood. ’n Soortgelyke breuk kan voorkom in ’n val of motor- of sportongeluk.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.