From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Akosombodam is dam in die Voltarivier in die suid-ooste van Ghana. Agter die wal is die Voltameer; die wêreld se grootste mensgemaakte meer volgens oppervlakte: 8,502 km2. Hidroëlektrisiteit word by die dam opgewek en die vermoë tans is 1,020 MW.
Akosombodam | |
---|---|
Kruinsluise van die dam | |
Amptelike naam | Akosombodam |
Ander naam | Voltameer |
Ligging | |
Provinsie/Land | Ghana |
Koördinate | |
Dam in | Voltarivier |
Doel | Stoordam, Hidroëlektrisiteit |
Konstruksie begin | 1961 |
Openingsdatum | 1965 |
Soort dam | Grondwal |
Hoogte van wal | 114 m |
Lengte van wal | 660 m |
Reservoir | Voltameer |
Maksimumkapasiteit | 1 020 MW |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.