Air
From Wikipedia, the free encyclopedia
Air, soms ook AIR geskryf, is 'n Franse musiekduo bestaande uit Nicolas Godin en Jean-Benoît Dunckel. Air is 'n bakroniem ('n akroniem waarvan die betekenis ná die woord gevestig word om die woord 'n akroniem te maak) vir Amour, Imagination, Rêve, wat Liefde, Verbeelding, Droom beteken.
Kitsfeite Agtergrondinligting, Oorsprong ...
Air | |
---|---|
Air by Eurockéennes 2007. | |
Agtergrondinligting | |
Oorsprong | Île-de-France (Frankryk) |
Genres | Electronika, downtempo, ambience, trip-hop |
Jare aktief | 1995 — hede |
Etikette | Astralwerks |
Webwerf | www.intairnet.org |
Lede | Nicolas Godin Jean-Benoît Dunckel |
Sluit