Agnes Moorehead
From Wikipedia, the free encyclopedia
Agnes Moorehead (6 Desember 1900 – 30 April 1974) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Citizen Kane (1941), The Magnificent Ambersons (1942), en Hush...Hush, Sweet Charlotte (1964), en in die televisiereeks Bewitched (1964).
Kitsfeite Geboorte, Sterfte ...
Agnes Moorehead | |
Geboorte | (1900-12-06)6 Desember 1900 |
---|---|
Sterfte | 30 April 1974 (op 73) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1933–1974 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit