Gekweekte sampioen
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die gekweekte sampioen of witsampioen (Agaricus bisporus) kan met jong eksemplare van die dodelik giftige knolamaniete (Amanita-spesies, (en) destroying angels) verwar word, maar laasgenoemde is aan die saaltjie aan die basis van die sampioen en die suiwer wit kieue onderskeibaar, in teenstelling met die pienk tot bruin kieue van A. bisporus. Dit is uiters belangrik om altyd enige vuilheid te verwyder en die basis van 'n sampioen te ondersoek, asook om jong eksemplare oop te sny en die kieue te ondersoek.
Kitsfeite Bestanddele van wit, rou sampioene per 100 g, Energiewaarde ...
Bestanddele van wit, rou sampioene per 100 g[1] | |
---|---|
Energiewaarde | 93 kJ |
Water | 92,45 g |
Proteien | 3,09 g |
Koolhidrate | 3,26 g |
Vet | 0,34 g |
Vesel | 1 g |
Vitamien B1 | 0.08 mg |
Vitamien B2 | 0,04 mg |
Vitamien B3 | 3,6 mg |
Vitamien B6 | 0,104 mg |
Vitamien B12 | 0.04 ug |
Folaat | 17 ug |
Pantoteensuur | 1,5 mg |
Vitamien C | 2,1 mg |
Vitamien D | 0,2 ug |
Kalsium | 11 mg |
Natrium | 3 mg |
Yster | 0,5 mg |
Magnesium | 9 mg |
Fosfor | 86 mg |
Kalium | 318 mg |
Sink | 0,52 mg |
Sluit
Kitsfeite Gekweekte sampioen WitsampioenGewone sampioen, Wetenskaplike klassifikasie ...
Gekweekte sampioen Witsampioen Gewone sampioen | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | Agaricomycetes |
Orde: | Agaricales |
Familie: | Agaricaceae |
Genus: | Agaricus |
Spesie: | A. bisporus |
Binomiale naam | |
Agaricus bisporus (J.E.Lange) Emil J. Imbach | |
Sluit