Afrikaanse Hoër Seunskool
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Afrikaanse Hoër Seunskool, ook bekend as Affies, is ’n openbare hoërskool vir seuns in Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika, en is geleë oorkant die wêreldbekende rugbystadion en tuisveld van die Blou Bulle, Loftus Versfeld.
Kitsfeite Leuse, Gestig ...
Afrikaanse Hoër Seunskool | |
![]() | |
Leuse | Laat daar lig wees |
---|---|
Gestig | 28 Januarie 1920 |
Tipe | Staatskool |
Hoof | Mnr. Peregrine Joynt |
Stigter | Jan Joubert en Chris Neethling |
Personeel | 92 |
Leerlinge | ongeveer 1 300 |
Grade | 8-12 |
Adres | Lynwoodweg 1, Pretoria, 0002 |
Stad | Pretoria |
Provinsie | Gauteng |
Land | Suid-Afrika |
Kleure | |
Koshuis(e) | Huis Pannevis |
Jaarboek | Die Lig |
Skoolkoerant | Stroomop |
Webblad | www.affies.co.za |
Sluit
![Thumb image](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/3/3e/Afrikaanse_Ho%C3%ABr_Seunskool_night_shot.jpg/640px-Afrikaanse_Ho%C3%ABr_Seunskool_night_shot.jpg)
![Thumb image](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/9/91/Historical_wall_displays%2C_Afrikaanse_Ho%C3%ABr_Seunskool%2C_Pretoria.jpg/320px-Historical_wall_displays%2C_Afrikaanse_Ho%C3%ABr_Seunskool%2C_Pretoria.jpg)
Die skool is op 28 Januarie 1920 gestig en merk die totstandkoming van die eerste suiwer Afrikaans-medium skool in Suid-Afrika. Die gebeurtenis vind plaas vyf jaar voor die amptelike erkenning van die Afrikaanse taal. Die skool is deur Suid-Afrika bekend vir sy hoë akademiese standaarde en die leiers wat hulle opgelewer het.