absolute waarde van 'n reële getal die nie-negatiewe waarde van die getal sonder inagneming van die getal se teken From Wikipedia, the free encyclopedia
In wiskunde is die absolute waarde van 'n reële getal die nie-negatiewe waarde van die getal sonder inagneming van die getal se teken. Die absolute waarde van -10 is gelyk aan 10, waar die absolute waarde van 10 ook gelyk is aan 10. Dit kan dus gesien word as die getal se afstand vanaf nul.
Die notasie vir absolute waarde is as volg: Die absolute waarde van 'n getal word met twee obeliske aan beide kante van die getal aangedui. Die absolute waarde van x word aangedui met |x|.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.