Aberdeen, Nova Scotia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Aberdeen is 'n dorpie in die Kanadese provinsie Nova Scotia. Dit lê op Cape Breton-eiland en ressorteer onder die Munisipaliteit van Inverness County. Dit is 'n naamgenoot van die stad Aberdeen in Skotland.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Aberdeen | |
---|---|
Koördinate: 45°58′32″N 61°2′58″W | |
Land | Kanada |
Provinsie | Nova Scotia |
Sluit