From Wikipedia, the free encyclopedia
Abbotsford is 'n stad in Kanada. Dit is in die Lower Mainland-streek van die provinsie Brits-Columbië geleë. Volgens die 2011-sensus het dit 'n bevolking van 133 497 mense.
Abbotsford | |
---|---|
Stad | |
Abbotsford se horison vanaf Millmeer gesien | |
Byname: 'Abby', 'City in the Country' | |
Leuse(s): Unus Cum Viribus Duorum(Latyn) "Een met die mag van twee" | |
Posisie van Abbotsford in Brits-Columbië | |
Koördinate: 49°3′16″N 122°19′41″W | |
Land | Kanada |
Provinsie | Brits-Columbië |
Streek | Fraser Valley, Lower Mainland |
Streeksdistrik | Fraser Valley |
Gestig Geïnkorporeer | 1892 1945 |
Regering | |
• Burgemeester | Bruce Banman |
Oppervlak | |
• Stad | 375,55 km2 (145,00 vk. myl) |
Hoogte | 38 m (124,6 ft) |
Bevolking | |
• Stad | 133 497 |
• Digtheid | 355,5/km2 (921/vk. myl) |
• Stedelik | 149 855 |
• Metro | 170 191 |
Tydsone | UTC-8 (PST) |
• Somertyd | UTC-7 (PDT) |
Poskode | V2S–V2T, V3G, V4X |
Skakelkodes | 604 en 778 |
Webwerf | http://www.abbotsford.ca |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.