A. J. Cook
Kanadese aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
A.J. Cook (gebore 22 Julie 1978) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Virgin Suicides (1999) en Final Destination 2 (2003), en in die televisiereekse Tru Calling (2003) en Criminal Minds (2005).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
A.J. Cook | |
Geboortenaam | Andrea Joy Cook |
---|---|
Geboorte | 22 Julie 1978 (1978-07-22) (46 jaar oud) |
Nasionaliteit | Kanadees |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1997–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit