![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/8/8a/Alouette-iii-boven-berggebied.jpg/640px-Alouette-iii-boven-berggebied.jpg&w=640&q=50)
Aérospatiale Alouette III
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Aérospatiale Alouette III is 'n ligte enkelmotorige nutshelikopter ontwikkel deur Sud Aviation. Dit is vervaardig deur Aérospatiale van Frankryk, en onder lisensie deur Hindustan Aeronautics Limited in Indië as Hal Chetak en Industria Nautica Română in Roemenië.
Kitsfeite
Aérospatiale Alouette III | |
---|---|
'n Alouette III van die Nederlandse Lugmag | |
Tipe | nutshelikopter |
Vervaardiger | Aérospatiale Sud Aviation |
Nooiensvlug | 28 Februarie 1959 |
Bekendstelling | 1960 |
Status | Aktiewe diens |
Hoofgebruikers | Franse Lugmag Indiese Lugmag (300+) Portugese Lugmag (179) Suid-Afrikaanse Lugmag (118) |
Vervaardig | 1961-1985 |
Aantal gebou | meer as 2 000 |
Ontwikkel van | Alouette II |
Sluit
Die Alouette III is die opvolger van die Alouette II, net groter en met meer sitplekke.