Die 5de Dinastie van Antieke Egipte (ook Dinastie V geskryf) word dikwels saam met die 3de, 4de en 6de Dinastie groepeer as die Ou Ryk. Die 5de Dinastie het geduur van omstreeks 2494 tot 2345 v.C.

Volgens Manetho het dié farao's vanaf Elephantine regeer, maar argeoloë het duidelike bewyse gevind dat hul paleise steeds in Memphis was.

Heersers

Die bekendste heersers van die 5de Dinastie was:[1][2]

Meer inligting Farao, Troonnaam ...
Farao Troonnaam Bewind Hoofstad Graftombe
Oeserkaf Irimaat 2494 2487 v.C. Memphis In Saqqara
Sahoere Nebchaoe 2487 2475 v.C. Memphis In Aboesir
Neferirkare Neferirkare 2475 2455 v.C. Memphis Moontlik in Aboesir
Sjepseskare Sjepseskare 2455 2448 v.C. Memphis Moontlik in Aboesir
Neferefre Neferchaoe 2448 2445 v.C. Memphis "Onvoltooide Piramide" in Aboesir
Nioeserre Nioeserre 2445 2421 v.C. Memphis In Aboesir
Menkaoehor Menkaoehor 2421 2414 v.C. Memphis "Koplose Piramide" in Saqqara
Djedkare Djedkare 2414 2375 v.C. Memphis In Saqqara
Oenas Wadjtawy 2375 2345 v.C. Memphis In Saqqara
Sluit

Tydlyn

OenasDjedkareMenkaoehorNioeserreNeferefreSjepseskareNeferirkareSahoereOeserkaf

Verwysings

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.