52ste Oscar-toekenningsaand
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 52ste Oscar-toekenningsaand is op 14 April 1980 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Los Angeles gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1979. Die aanbieder was Johnny Carson.
Kitsfeite
![]() | ||
Datum | 14 April 1980 | |
Plek | Dorothy Chandler Pavilion, Los Angeles | |
Aanbieder | Johnny Carson | |
Pryse & benoemings | ||
Beste rolprent | Kramer vs. Kramer | |
Meeste pryse | Kramer vs. Kramer (5) | |
Meeste benoemings | All That Jazz en Kramer vs. Kramer (9 elk) |
Sluit
Onder die benoemdes vir beste manlike byspeler was die agtjarige Justin Henry (hy was die jongste benoemde nog in dié kategorie) en die 79-jarige Melvyn Douglas. Die ouderdomsgaping tussen hulle was die grootste nog (tot in 2013) tussen twee mededingende akteurs.