30 St Mary Axe
From Wikipedia, the free encyclopedia
30 St Mary Axe (beter bekend as die Gherkin) is 'n wolkekrabber wat in 2004 in Londen voltooi is. Die gebou het 'n hoogte van 180 meter en 41 verdiepings. Die gebou vervang die Baltic Exchange, 'n kantoorgebou uit 1903.