chemiese verbinding From Wikipedia, the free encyclopedia
3-Metielpentaan is 'n vertakte alkaan met die molekulêre formule C6H14. Dit is 'n strukturele isomeer van heksaan wat uit 'n metielgroep wat aan die derde koolstofatoom in 'n pentaanketting gebind is bestaan. Dit het soortgelyke struktuur as die isomeer 2-metielpentaan, wat 'n metielgroep het wat op die tweede koolstof van die pentaanketting geleë is.
Algemeen | |
---|---|
Naam | 3-Metielpentaan[1] |
Chemiese formule | C6H14 |
Molêre massa | 86,178 g•mol-1 |
CAS-nommer | 96-14-0 |
Voorkoms | kleurlose vloeistof |
Reuk | geen |
Fasegedrag | |
Smeltpunt | -162,8 °C |
Kookpunt | 62,9 °C |
Digtheid | 664 mg•mL-1 |
Oplosbaarheid | onoplosbaar |
Termodinamies | |
ΔfHɵ | −201 kJ•mol-1 |
ΔcHɵ | −4159 kJ•mol-1 |
Henry se konstante | 8,8 mol•Pa-1•kg-1 |
Warmtekapasiteit | 191,16 J•K-1•mol-1 |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | -7 °C |
Selfontbrandingspunt | 278 °C |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.