From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 24ste Dinastie (ook Dinastie XXIV geskryf; 732–720 v.C.) was ’n koningshuis van Antieke Egipte tydens die Derde Oorgangstydperk. Die hoofstad van die dinastie se farao's was Saïs in die westelike Nyldelta.
Die 24ste Dinastie het net ’n kort tyd bestaan en net twee farao's gehad. Dit het skielik tot ’n einde gekom toe Sjabaka (die tweede koning van die 25ste Dinastie) Saïs aanval, Bakenrenef gevange neem en hom verbrand.
Voorafgegaan deur ← 23ste Dinastie |
24ste Dinastie | Opgevolg deur 25ste Dinastie → |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.