22ste Oscar-toekenningsaand
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 22ste Oscar-toekenningsaand is op 23 Maart 1950 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Hollywood gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1949. Dit was die laaste keer dat al vyf benoemde rolprent swart-wit was.