2024 Kanadese Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 2024 Formule Een Kanadese Grand Prix sal op 9 Junie op die Gilles Villeneuve-renbaan in Montreal, Kanada gehou word. Dit sal die negende wedren van die kampioenskapseisoen wees.
Die artikel beskryf ’n sportgebeurtenis wat in die toekoms gaan plaasvind. Die inligting is moontlik spekulatief en kan vinnig verander soos data beskikbaar raak. |
Kitsfeite Formula 1 Grand Prix du Canada 2024, Voorste wegspringplek ...
Formula 1 Grand Prix du Canada 2024 | ||
---|---|---|
Datum | 9 Junie 2024 | |
Plek | Circuit Gilles Villeneuve | |
Voorste wegspringplek | ||
Renjaer | ||
Tyd | ||
Vinnigste rondte | ||
Renjaer | ||
Tyd | ||
Podium | ||
Sluit