![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/f/f1/Baku_Formula_One_circuit_map.svg/langaf-640px-Baku_Formula_One_circuit_map.svg.png&w=640&q=50)
2021 Azerbeidjanse Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 2021 Formule Een Azerbeidjanse Grand Prix is vir die vierde keer op 6 Junie 2021 op die Bakoe-straatrenbaan in Bakoe, die hoofstad van Azerbeidjan gehou. Dit was die sesde wedren van die kampioenskapseisoen gewees. Die Grand Prix is nie in 2020 gehou nie, weens vrese oor die verspreiding van die wêreldwye Covid-19-pandemie.
Kitsfeite Azerbeidjanse Grand Prix 2021, Voorste wegspringplek ...
![]() | ||
---|---|---|
![]() | ||
Datum | 6 Junie 2021 | |
Plek | Bakoe-straatrenbaan | |
Voorste wegspringplek | ||
Renjaer | ![]() |
Ferrari |
Tyd | 1:41.218 | |
Vinnigste rondte | ||
Renjaer | Max Verstappen | Red Bull-Honda |
Tyd | 1:44.481 (rondte 44 van 51) | |
Podium | ||
1 | ![]() | Red Bull-Honda |
2 | ![]() | Aston Martin-Mercedes |
3 | ![]() | AlphaTauri-Honda |
Sluit