2013 Singapoerse Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 2013 Singapoerse Grand Prix is op 22 September 2013 op die Marinabaai Straatrenbaan in Singapoer gehou. Dit was die dertiende wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Sebastian Vettel in sy Red Bull Racing-Renault gewen.