2013 Britse Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 2013 Formule Een Britse Grand Prix is op 30 Junie 2013 op die Silverstone-renbaan in Silverstone, Brittanje gehou. Dit was die agtste wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Nico Rosberg in sy Mercedes gewen.
Kitsfeite Pole, Vinnigste Ronde ...
2013 Formule 1 Santander Britse Grand Prix | ||
---|---|---|
Datum | 30 Junie 2013 | |
Locatie | Silverstone | |
Pole | ||
Renjaerr | Lewis Hamilton | Mercedes |
Tyd | 1:29.607 | |
Vinnigste Ronde | ||
Renjaer | Mark Webber | Red Bull Racing-Renault |
Tyd | 1:33.401 (rondte 52) | |
Podium | ||
1 | Nico Rosberg | Mercedes |
2 | Mark Webber | Red Bull Racing-Renault |
3 | Fernando Alonso | Ferrari |
Sluit