2003 Franse Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 2003 Formule Een Franse Grand Prix het op 6 Julie 2003 op die Nevers Magny-Cours-renbaan plaasgevind. Dit was die tiende wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Ralf Schumacher in sy Williams-BMW gewen.