From Wikipedia, the free encyclopedia
'Kaf (Arabies: ق, "Kôf") is die 50ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 45 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.
Die naam van die hoofstuk kom van die allegoriese letter (muqatta'at) Kôf,[1] waarmee dit begin. Begrippe in die soera handel oor die herrysenis en oordeelsdag.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.