Tau (hoofletter Τ, kleinletter τ) is die negentiende letter van die Griekse alfabet. In die Griekse numeriese stelsel het dit 'n waarde van 300. Die Latynse
SI-eenheid vir wringkrag is die newton-meter (N m). Die simbool vir wringkrag is τ. Die begrip wringkrag word ook moment in fisika genoem en vind sy oorsprong
Die tau (τ), ook bekend as die taulepton of tauon, is ’n elementêre deeltjie soortgelyk aan die elektron, met ’n negatiewe elektriese lading en ’n spin
Skuifspanning, wat aangedui word deur die Griekse letter τ {\displaystyle \tau \,} (tau), is die komponent van spanning wat saamvlakkig is met die dwarsdeursnee