Üsküdar is ’n groot en digbevolkte munisipaliteit in Istanboel, Turkye, aan die Asiatiese kant van die Bosporus. Üsküdar is ook die naam van die historiese sentrum van die munisipaliteit.

Sentale Üsküdar op ’n winterdag met die Mihrimah Sultan-moskee op die agtergrond.

Dit is een van Istanboel se oudste en rustigste dele. Tog lê dit oorkant die besige Eminönü-buurt. Vervoer oor die Bosporus is maklik per boot of brug.

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.