Złota Baba
From Wikipedia, the free encyclopedia
Złota Baba, of Goue Vrou, is ’n godin in die Poolse mitologie. Sy het baie offerandes ontvang en baie orakels gegee, wat in goud uitgebeeld is.[1]
Ander name vir haar is Zhywa (Zywa) of Zhywie (Zywie) in Pole, Zaleta, Jezy-Baba en Baba-Jedza (wat ooreenstem met die Russiese Baba Jaga.