Wendie Malick
From Wikipedia, the free encyclopedia
Wendie Malick (gebore 13 Desember 1950) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The American President (1995), The Emperor's New Groove (2000), en Waiting... (2005), en in die televisiereeks Dream On (1990).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Wendie Malick | |
Geboortenaam | Wendy Malick |
---|---|
Geboorte | 13 Desember 1950 (1950-12-13) (73 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1978–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit