Wanswerd
From Wikipedia, the free encyclopedia
Wanswerd (Wes-Fries: Wânswert) is 'n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland. Die dorp lê op 'n heuwel wes van Dokkum. Dit ressorteer onder die munisipaliteit Noardeast-Fryslân en het sowat 204 inwoners (2014-sensus).
Kitsfeite Wanswerd Wânswert, Land ...
Wanswerd Wânswert | |
---|---|
Dorp | |
Ligging van Wanswerd in Friesland | |
Koördinate: 53.301°N 5.85°O / 53.301; 5.85 | |
Land | Nederland |
Provinsie | Friesland |
Munisipaliteit | Noardeast-Fryslân |
Bevolking | |
• Totaal | 204 |
Poskode | 9178 |
Webwerf | Webtuiste van Wanswerd |
Sluit