VlakFrom Wikipedia, the free encyclopedia 'n Meetkundige vlak is 'n plat, oneindige vlak, met 'n oneindige oppervlakte. Dit deel 'n driedimensionele ruimte in twee. Hierdie twee deelruimtes word halfruimtes genoem. Twee vlakke wat mekaar sny.
'n Meetkundige vlak is 'n plat, oneindige vlak, met 'n oneindige oppervlakte. Dit deel 'n driedimensionele ruimte in twee. Hierdie twee deelruimtes word halfruimtes genoem. Twee vlakke wat mekaar sny.